Hun Manet | |
Manet in 2023 | |
Eerste minister van Kambodja
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 22 August 2023 | |
Monarg | Norodom Sihamoni |
---|---|
Voorafgegaan deur | Hun Sen |
Vise-president van die Kambodjaanse Volksparty
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 10 Desember 2023 | |
President | Hun Sen |
Voorafgegaan deur | Hun Sen |
Lid van die Nasionale Vergadering vir Phnom Penh
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 21 Augustus 2023 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 20 Oktober 1977 Memot, Demokratiese Kampuchea (vandag Kambodja) |
Politieke party | Kambodjaanse Volksparty |
Ouers | Hun Sen (vader) Bun Rany (moeder) |
Eggenoot/-note | Pich Chanmony |
Kind(ers) | 3 |
Alma mater | Amerikaanse Militêre Akademie New York Universiteit Universiteit van Bristol |
Handtekening | |
Lojaliteit | Kambodja |
Diens/Tak | Koninklike Kambodjaanse Leër |
Jare in diens | 1995–hede |
Rang | Generaal |
Oorloë/Veldslae | Kambodjaanse-Thailandse grensbotsings |
Toekennings | Grootkruis van die Koninklike Orde van Kambodja Nasionale Verdedigingsmedalje |
Hun Manet (Khmer: ហ៊ុន ម៉ាណែត; gebore 20 Oktober 1977) is 'n Kambodjaanse generaal en politikus wat die huidige eerste minister van Kambodja is.[1] Voor sy politieke loopbaan het hy in die Kambodjaanse weermag gedien as die bevelvoerder van die Kambodjaanse leër. Hy is die oudste seun van voormalige premier Hun Sen en Bun Rany. Hy het ook die nasie se taakspan teen terrorisme gelei.